Die Despatch-polisie in die Oos-Kaap doen ’n beroep op lede van die publiek om te help met ’n ondersoek ná ’n ongeluk op 30 ...
Meer as R220 000 is teen vanmiddag vir ’n koffiemasjien vir ’n langsdienende Valke-speurder, AO Karl Sander ingesamel, nadat ...
DIE polisie in die Tshwane-distrik het die toegewyde ondersoekwerk van die Ga-Rankuwa gesinsgeweld-, kinderbeskermings- en ...
Baie werkers wat op verskeie plase in die omgewing buite Robertson werk, moet nou van ’n leer by die Victoria-brug gebruik ...
’n 17-jarige is Dinsdag vir 25 jaar tronk toe gestuur ná hy skuldig bevind is aan verkragting, moord en roof met verswarende ...
LIAM Jacobs het vandeesweek wéér die oë laat rek toe hy byna ’n jaar nadat hy die DA met groot fanfare vir die PA verlaat het ...
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein het vinnig reageer, nadat ses verdagtes glo ’n 35-jarige man ontvoer het, omdat hy ...
Die inwoners van Elsiesrivier probeer nog tot verhaal kom, nadat ’n geliefde lid van hul gemeenskap doodgeskiet is.
’N TAXIRIT het Vrydagoggend in ’n doodsrit geëindig toe ‘n vragmotor en ’n taxi, by ’n berugte kruising in Noordwes in ’n ongeluk betrokke was. Agt mense, insluitend ’n jong meisie, het hul lewens in ...
Twee vermeende gewapende rowers is Dinsdag in die vroeëoggendure doodgeskiet en een gewond in ’n skietery met die polisie in ...
Vier mense is dood en twee ander veg vir hul lewe nadat gewapende aanvallers vanoggend op ’n groep mans in Nyanga losgebrand ...
Toe sy as klein dogtertjie saam met haar ouma onder die sterrehemel sit en wonder het oor die geheime van die heelal, het sy ...